SAAMSAAM
Ons bou apps
SAAMSAAM — 'n Suid-Afrikaanse/Namibiese app-ateljee

Ons bou praktiese apps vir elke dag.

SAAMSAAM is 'n klein Suid-Afrikaanse/Namibiese besigheid wat digitale gereedskap ontwerp en bou. Verken ons apps hier onder — of gaan direk na 'n app se webwerf as jy reeds die naam ken.

Ons apps

SAAMGAAN

SAAMRY EN SAAMSTUUR GELEENTHEDE

SAAMGAAN is jou nr 1 stop vir saamry- en saamstuur-geleenthede. Kies jou land, vind ritte en pakkies tussen dorpe en stede, of versoeke wat oor die grens loop — alles op een plek.

MARKMATE

Merking van handgeskrewe vraestelle

MARKMATE merk handgeskrewe vraestelle vinnig en akkuraat. Laai 'n memorandum en antwoordvelle op en kry 'n volledige klasverslag in minute.

Kontak ons

Het jy vrae of wil jy meer weet oor SAAMSAAM? Kontak ons gerus — ons help graag.

E-pos: wouterniehaus1@gmail.com